Die Bybel Vir Vandag @ Ttb.twr.org/afrikaans

  • Autor: Vários
  • Narrador: Vários
  • Editor: Podcast
  • Duración: 110:31:53
  • Mas informaciones

Informações:

Sinopsis

Die program Die Bybel vir Vandag is deel van die wêreldwye bediening van Thru the Bible. Die studiereeks is oorspronklik deur Dr J. Vernon McGee ontwerp en is al in meer as 100 tale en dialekte vertaal en aangepas. Dit is n daaglikse radioprogram van 30 minute wat die luisteraar sistematies deur die hele Bybel neem. Hierdie programme is nou ook aanlyn tot u beskikking. Ons is bly dat u aangedui het dat u meer van God se Woord wil leer deur na hierdie programme te luister. Ons beveel aan dat u ten minste na een program per dag luister, Maandae tot Vrydae. Indien u daarmee volhou sal u die hele Bybel in die volgende vyf jaar bestudeer.

Episodios

  • Finale waarskuwings teen ontug (Spreuke 6:20-7:27)

    16/05/2024 Duración: 24min
  • Oor borgstaan, luiheid, kullery en rusie (Spreuke 6:1-19)

    15/05/2024 Duración: 24min
  • Waarskuwings teen die slegte vrou (Spreuke 5:1-23)

    14/05/2024 Duración: 25min
  • Wat gaan in jou hart aan? (Spreuke 4:1-27)

    13/05/2024 Duración: 24min
  • Wysheid bring sukses en sekerheid (Spreuke 3:13-35)

    10/05/2024 Duración: 24min
  • Ses dinge oor wysheid en godsdiens (Spreuke 3:1-12)

    09/05/2024 Duración: 24min
  • Die voordele van wysheid (Spreuke 2:1-22)

    08/05/2024 Duración: 24min
  • Oor misdadigers; 'n wyse vrou (Spreuke 1:8-33)

    07/05/2024 Duración: 25min
  • Inleiding; Kennis, dien die Here! (Spreuke 1:1-7)

    06/05/2024 Duración: 24min
  • Briefslot (Efesiërs 6:21-24)

    03/05/2024 Duración: 24min
  • Paulus vra voorbidding (Efesiërs 6:18-20)

    02/05/2024 Duración: 25min
  • Soldaat bly op jou pos (Efesiërs 6:14-17)

    01/05/2024 Duración: 25min
  • Die Christen se wapenrusting (Efesiërs 6:10-13)

    30/04/2024 Duración: 25min
  • Werkgewers en werknemers (Efesiërs 6:5-9)

    29/04/2024 Duración: 24min
  • Ouers en kinders (Efesiërs 6:1-4)

    26/04/2024 Duración: 25min
  • Wees diensbaar en eerbiedig mekaar (Efesiërs 5:22-33)

    25/04/2024 Duración: 24min
  • Wees aan mekaar onderdanig (Efesiërs 5:21)

    24/04/2024 Duración: 25min
  • Lei dankie-sê lewes (Efesiërs 5:15-20)

    23/04/2024 Duración: 24min
  • Lewe as mense van die lig (Efesiërs 5:6-14)

    22/04/2024 Duración: 24min
  • Oor bitterheid, woede, vuil praatjies (Efesiërs 4:31-5:5)

    19/04/2024 Duración: 25min
página 11 de 14