Die Bybel Vir Vandag @ Ttb.twr.org/afrikaans

  • Autor: Vários
  • Narrador: Vários
  • Editor: Podcast
  • Duración: 110:31:53
  • Mas informaciones

Informações:

Sinopsis

Die program Die Bybel vir Vandag is deel van die wêreldwye bediening van Thru the Bible. Die studiereeks is oorspronklik deur Dr J. Vernon McGee ontwerp en is al in meer as 100 tale en dialekte vertaal en aangepas. Dit is n daaglikse radioprogram van 30 minute wat die luisteraar sistematies deur die hele Bybel neem. Hierdie programme is nou ook aanlyn tot u beskikking. Ons is bly dat u aangedui het dat u meer van God se Woord wil leer deur na hierdie programme te luister. Ons beveel aan dat u ten minste na een program per dag luister, Maandae tot Vrydae. Indien u daarmee volhou sal u die hele Bybel in die volgende vyf jaar bestudeer.

Episodios

  • Verwoesting is julle voorland (Jeremia 9:3-11:8)

    26/12/2024 Duración: 25min
  • Wanneer omstandighede teen hemel skree... (Jeremia 7:16-9:2)

    25/12/2024 Duración: 25min
  • Vat die beste pad, en loop dit! (Jeremia 6:10-7:15)

    24/12/2024 Duración: 25min
  • Ongehoorsaamheid = minagting van God (Jeremia 5:1-6:9)

    23/12/2024 Duración: 25min
  • Egte bekering is nie maklik nie (Jeremia 4:1-31)

    20/12/2024 Duración: 25min
  • Kom terug, kinders wat afgedwaal het (Jeremia 3:1-25)

    19/12/2024 Duración: 25min
  • My volk het my vergeet (Jeremia 2:1-37)

    18/12/2024 Duración: 26min
  • Jeremia se roeping (Jeremia 1:4-19)

    17/12/2024 Duración: 26min
  • Inleiding: Jeremia in sy historiese konteks (Jeremia 1:1-3)

    16/12/2024 Duración: 25min
  • Slotgedagtes (2 Tessalonisense 3:14-18)

    13/12/2024 Duración: 24min
  • Moenie leeg lê nie, Christenskap kos iets (2 Tessalonisense 3:6-13)

    12/12/2024 Duración: 25min
  • Die krisis van geloof/ongeloof (2 Tessalonisense 3:1-5)

    11/12/2024 Duración: 24min
  • Volhard deur standvastig te wees (2 Tessalonisense 2:13-17)

    10/12/2024 Duración: 25min
  • Die dringendste uitnodiging (2 Tessalonisense 2:9-12)

    09/12/2024 Duración: 25min
  • Die wettelose mens (2) (2 Tessalonisense 2:5-8)

    06/12/2024 Duración: 24min
  • Die wettelose mens (1) (2 Tessalonisense 2:1-4)

    05/12/2024 Duración: 25min
  • Wees God se roeping waardig (2 Tessalonisense 1:5-12)

    04/12/2024 Duración: 25min
  • Sou die apostel God oor jou kon dank? (2 Tessalonisense 1:1-4)

    03/12/2024 Duración: 25min
  • Leef daagliks biddend in die lig van Sy koms (1 Tessalonisense 5:16-28)

    02/12/2024 Duración: 25min
  • Leef doelgerig positief teenoor jou leiers en medegelowiges (1 Tessalonisense 5:4-15)

    29/11/2024 Duración: 26min
página 3 de 14