Die Bybel Vir Vandag @ Ttb.twr.org/afrikaans

  • Autor: Vários
  • Narrador: Vários
  • Editor: Podcast
  • Duración: 110:31:53
  • Mas informaciones

Informações:

Sinopsis

Die program Die Bybel vir Vandag is deel van die wêreldwye bediening van Thru the Bible. Die studiereeks is oorspronklik deur Dr J. Vernon McGee ontwerp en is al in meer as 100 tale en dialekte vertaal en aangepas. Dit is n daaglikse radioprogram van 30 minute wat die luisteraar sistematies deur die hele Bybel neem. Hierdie programme is nou ook aanlyn tot u beskikking. Ons is bly dat u aangedui het dat u meer van God se Woord wil leer deur na hierdie programme te luister. Ons beveel aan dat u ten minste na een program per dag luister, Maandae tot Vrydae. Indien u daarmee volhou sal u die hele Bybel in die volgende vyf jaar bestudeer.

Episodios

  • Epafroditos teruggestuur; ware blydskap bedryg (Filippense 2:15-3:3)

    11/07/2024 Duración: 25min
  • Paulus stuur vir Timoteus na Filippi (Filippense 2:19-24)

    10/07/2024 Duración: 24min
  • Tree op as ligdraers (Filippense 2:14-18)

    09/07/2024 Duración: 24min
  • Leef positief as verlostes (Filippense 2:12-13)

    08/07/2024 Duración: 23min
  • Christus se verhoging (Filippense 2:9-11)

    05/07/2024 Duración: 25min
  • Christus se vernedering (Filippense 2:5-8)

    04/07/2024 Duración: 24min
  • Aangesien... daarom! (Filippense 2:1-4)

    03/07/2024 Duración: 25min
  • Die noodsaak van eensgesindheid (Filippense 1:27-30)

    02/07/2024 Duración: 24min
  • As ek bly lewe, werk ek vrugbaar voort (Filippense 1:22-26)

    01/07/2024 Duración: 25min
  • Om te lewe is vir my Christus, om te sterwe wins (Filippense 1:18b- 21)

    28/06/2024 Duración: 24min
  • Twee soorte motiewe (Filippense 1:15-18a)

    27/06/2024 Duración: 25min
  • Selfs moeilike omstandighede kan die evangelie bevorder (Filippense 1:12-14)

    26/06/2024 Duración: 25min
  • Blydskap in voorbidding (Filippense 1:9-11)

    25/06/2024 Duración: 25min
  • Betrokke met die oog op die wederkoms (Filippense 1:6-8)

    24/06/2024 Duración: 25min
  • Blydskap oor betrokkenheid (Filippense 1:3-5)

    21/06/2024 Duración: 26min
  • Briefaanhef; Geniet genade en vrede (Filippense 1:1-2)

    20/06/2024 Duración: 24min
  • Die ideale vrou (Spreuke 31:1-31)

    19/06/2024 Duración: 25min
  • Getallespreuke wat ons in verwondering voor God bring (Spreuke 30:1-33)

    18/06/2024 Duración: 25min
  • As gelowige hoef jy nie bang te wees nie (Spreuke 29:1-27)

    17/06/2024 Duración: 25min
  • Toets jou eie lewensprkatyk! (Spreuke 28:1-28)

    14/06/2024 Duración: 25min
página 9 de 14