Sinopsis
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid-Afrika. Dit fokus op die belangrikste sakenuus, menings en beleggingsinsigte. Andries van Zyl bied die program aan. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:30 en 19:00 op RSG (101 104fm) uitgesaai.
Episodios
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 10 September 2025
10/09/2025 Duración: 47minRyk van Niekerk– Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 9 September 2025
09/09/2025 Duración: 49minTinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Termynkontrakte vir graan struikel steeds
09/09/2025 Duración: 05minHeleen Viljoen, landbou-ekonoom van Graan SA, gesels oor termynkontrakte vir graan. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Wat beteken lae inflasie vir beleggings?
09/09/2025 Duración: 07minChrisley Botha, welvaartbestuurder by PSG Wealth, verduidelik wat laer inflasie vir beleggings beteken. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Navorsing wys duisende verloor hul werk in die huishoudsektor
09/09/2025 Duración: 07minLourandi Kriel, uitvoerende hoof van Sweepsouth, gesels oor hulle verslag. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Anglo American vind ‘n maat in koper
09/09/2025 Duración: 06minDawid Heyl, portefeuljebestuurder by Ninety One, gesels oor Anglo American en Teck Resources se ooreenkoms. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
SA groeisyfers haal nie die paal nie
09/09/2025 Duración: 09minDr. Elna Moolman, hoof van finansiële markte by Standard Bank Groep Navorsing en Ekonomie, bespreek die BBP-syfer. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die rand hou aan veld wen teen die dollar
09/09/2025 Duración: 06minSchalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak, gesels oor die markte en die rand. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Crime in SA is out of control and it's time for business leaders to say: ENOUGH IS ENOUGH
08/09/2025 Duración: 12minHendrik du Toit – CEO, Ninety One. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Misdaad in SA is buite beheer en dis tyd dat sakeleiers sê: GENOEG IS GENOEG
08/09/2025 Duración: 25minHendrik du Toit – uitvoerende hoof, Ninety One & Herman Bester – sakereddingspraktisyn, Tygerberg Trustees. Volg RSG Geldsake op Twitter