Radio Scriptura

Nuwe Dissipels: Gebed

Informações:

Sinopsis

Hoekom praat christene met God? Waarom beveel God dat Sy kinders bid en aanbid? Wat gebeur as christene bid? Hoe en waarvoor mag ons bid? Is daar krag in gebed?  Waarvoor moet ons oplet om die eer van God voorop te stel? Wat is die hooffokus van gesprek met God eintlik?