Rsg Geldsake Met Moneyweb
Nuwe lisensiehouer wil aanleg vir radioaktiewe afval by Vaalputs opgradeer
- Autor: Vários
- Narrador: Vários
- Editor: Podcast
- Duración: 0:10:09
- Mas informaciones
Informações:
Sinopsis
Alan Carolissen, bedryfshoof van die bestuur van radioaktiewe afval by die Nasionale Instituut vir die Berging van Radioaktiewe Afval (NRWDI), gesels oor die Vaalputs-fasiliteit en wat die regering se opgradering behels. Volg RSG Geldsake op Twitter