Rsg Geldsake Met Moneyweb

Die beurs verloor nóg 'n notering

Informações:

Sinopsis

Elke Brink, direkteur by PSG Wealth R21, gesels oor die kommoditeite, Pick n Pay se aandeelprys, en Adcock Ingram se notering wat tot ’n einde kom. Volg RSG Geldsake op Twitter