Rsg Geldsake Met Moneyweb

Die dollar beleef sy swakste jaar sedert 1973

Informações:

Sinopsis

Gert Visser, valutaspesialis by Rand Merchant Bank, deel sy siening oor die huidige marktoestande, hoe dit Suid-Afrika beïnvloed, en hoe die rand presteer teenoor ander onluikende markte. Volg RSG Geldsake op Twitter