Die Bybel Vir Vandag @ Ttb.twr.org/afrikaans

  • Autor: Vários
  • Narrador: Vários
  • Editor: Podcast
  • Duración: 110:31:53
  • Mas informaciones

Informações:

Sinopsis

Die program Die Bybel vir Vandag is deel van die wêreldwye bediening van Thru the Bible. Die studiereeks is oorspronklik deur Dr J. Vernon McGee ontwerp en is al in meer as 100 tale en dialekte vertaal en aangepas. Dit is n daaglikse radioprogram van 30 minute wat die luisteraar sistematies deur die hele Bybel neem. Hierdie programme is nou ook aanlyn tot u beskikking. Ons is bly dat u aangedui het dat u meer van God se Woord wil leer deur na hierdie programme te luister. Ons beveel aan dat u ten minste na een program per dag luister, Maandae tot Vrydae. Indien u daarmee volhou sal u die hele Bybel in die volgende vyf jaar bestudeer.

Episodios

  • Goddeloosheid en die pad na genesing (Jesaja 57:1-21)

    31/10/2024 Duración: 25min
  • Inleiding: 56-66; nuwe eise in die ou Jerusalem (Jesaja 56:1-12)

    30/10/2024 Duración: 25min
  • Kom, almal wat dors is (Jesaja 52:13-55:13)

    29/10/2024 Duración: 25min
  • Ook die agtergeblewe Judaseërs in Jerusalem word betyds opgeroep om te jubel (Jesaja 51:1-52:12)

    28/10/2024 Duración: 26min
  • Wees gehoorsaam, en word 'n lig vir die nasies (Jesaja 49:5-50:11)

    25/10/2024 Duración: 25min
  • Die Here sal die ballinge verlos (Jesaja 48:1-49:4)

    24/10/2024 Duración: 26min
  • Redding vir Juda; spotlied vir Babel (Jesaja 46:1-47:15)

    23/10/2024 Duración: 25min
  • Die enigste God red sy mense (Jesaja 45:1-25)

    22/10/2024 Duración: 26min
  • Die Here wil graag sy gelowiges seën (Jesaja 44:1-28)

    21/10/2024 Duración: 25min
  • Gelowig in God, jy is Myne, kom tot inkeer! (Jesaja 43:1-28)

    18/10/2024 Duración: 25min
  • Met die oog op die toekoms wys God sy dienaar aan (Jesaja 41:25-42:25)

    17/10/2024 Duración: 25min
  • Die Here gebruik selfs die heiden Kores as instrument (Jesaja 41:1-24)

    16/10/2024 Duración: 25min
  • Met wie kan jy God vergelyk? (Jesaja 40:12-31)

    15/10/2024 Duración: 26min
  • Inleiding: Jes 40-55; die uitkoms is hier! (Jesaja 40:1-11)

    14/10/2024 Duración: 25min
  • Koning Hiskia se loflied en sy grootste fout (Jesaja 38:9-39:8)

    11/10/2024 Duración: 25min
  • Die foto van 'n blomtuin; Koning Hiskia herstel (Jesaja 35:3-38:8)

    10/10/2024 Duración: 25min
  • Straf gaan in seën verander (Jesaja 33:12-35:2)

    09/10/2024 Duración: 25min
  • God gaan ook die Assirieërs straf (Jesaja 32:9-33:11)

    08/10/2024 Duración: 25min
  • Nie wat mense sê nie, maar wat God sê, is reg (Jesaja 30:27-32:8)

    07/10/2024 Duración: 25min
  • Julle krag lê in stil wees (Jesaja 30:1-26)

    04/10/2024 Duración: 25min
página 5 de 14