Die Bybel Vir Vandag @ Ttb.twr.org/afrikaans

  • Autor: Vários
  • Narrador: Vários
  • Editor: Podcast
  • Duración: 110:47:03
  • Mas informaciones

Informações:

Sinopsis

Die program Die Bybel vir Vandag is deel van die wêreldwye bediening van Thru the Bible. Die studiereeks is oorspronklik deur Dr J. Vernon McGee ontwerp en is al in meer as 100 tale en dialekte vertaal en aangepas. Dit is n daaglikse radioprogram van 30 minute wat die luisteraar sistematies deur die hele Bybel neem. Hierdie programme is nou ook aanlyn tot u beskikking. Ons is bly dat u aangedui het dat u meer van God se Woord wil leer deur na hierdie programme te luister. Ons beveel aan dat u ten minste na een program per dag luister, Maandae tot Vrydae. Indien u daarmee volhou sal u die hele Bybel in die volgende vyf jaar bestudeer.

Episodios

  • Die versorging van weduwees (1 Timoteus 4:16-5:8)

    13/02/2025 Duración: 25min
  • Volhard in die goeie leer! (1 Timoteus 4:6-16)

    12/02/2025 Duración: 25min
  • God het ons met liggaam én gees goed gemaak (1 Timoteus 4:1-5)

    11/02/2025 Duración: 25min
  • Die gemeente is die draer en beskermer van die waarheid (1 Timoteus 3:12-16)

    10/02/2025 Duración: 25min
  • Riglyne vir ouderlinge en diakens (1 Timoteus 3:1-11)

    07/02/2025 Duración: 25min
  • Hoe vrouens (en mans!) hulle behoort te gedra (1 Timoteus 2:9-15)

    06/02/2025 Duración: 25min
  • Ses redes vir gebed; vroue en mans se optrede (1 Timoteus 2:3-8)

    05/02/2025 Duración: 25min
  • Voorbidding vir alle mense (1 Timoteus 1:16-2:2)

    04/02/2025 Duración: 25min
  • Christus Jesus het na die wêreld gekom om sondaars te verlos (1 Timoteus 1:6-15)

    03/02/2025 Duración: 25min
  • Toets jouself: geen verdienste nie, maar 'n rein hart, 'n goeie gewete, opregte geloof (1 Timoteus 1:3-5)

    31/01/2025 Duración: 26min
  • Inleiding tot Timoteus; Gegroet in die Naam van Jesus Christus, ons Here (1 Timoteus 1:1-2)

    30/01/2025 Duración: 25min
  • Lied 5 - Sou U ons dan bly vergeet? (Klaagliedere 5:1-22)

    29/01/2025 Duración: 24min
  • Lied 4 - Groter as die sonde van Edom (Klaagliedere 4:1-22)

    28/01/2025 Duración: 25min
  • Lied 3b - Ek hoop op God (2) (Klaagliedere 3:31-66)

    27/01/2025 Duración: 25min
  • Lied 3a - Ek hoop op God (1) (Klaagliedere 3:1-30)

    24/01/2025 Duración: 25min
  • Lied 2 - Die dag van die Here se woede (Klaagliedere 2:1-22)

    23/01/2025 Duración: 25min
  • Inleiding; Lied 1 - Niemand staan Jerusalem by nie (Klaagliedere 1:1-22)

    22/01/2025 Duración: 24min
  • Uitsprake oor verskillende volke; 'n historiese naskrif (Jeremia 49:1-52:34)

    21/01/2025 Duración: 26min
  • Aan Baruk; uitsprake teen Egipte, Filisteine en Moab (Jeremia 45:1-48:47)

    20/01/2025 Duración: 25min
  • Jeremia pleit vir oulaas by sy mense (Jeremia 42:1-44:30)

    17/01/2025 Duración: 26min
página 6 de 14