Sinopsis
Podlitiek is 'n weeklikse politieke podsending wat nuusgebeure en belangrike kwessies vanuit 'n klassieke liberale invalshoek benader, bedink en bespreek.
Episodios
-
Ep. 163 - 'n Jaar in oorsig (2021)
09/12/2021 Duración: 34minIn die laaste episode van 2021 kyk die Podlitiek span terug na die grootste nuusgebeure van die jaar.ONDERSTEUN #ONTNONSENS. ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com/podlitiek✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podlitiekVir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcsPodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotifyPodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiek
-
Ep. 162 - Verpligte entstof grief & Mbeki se brief
03/12/2021 Duración: 32minIn vandag se episode bespreek Paul en Ernst die regering se kommerwekkende plan om COVID-19 entstowwe verpligtend te maak asook oud-president Thabo Mbeki se brief aan die ANC wat die party aanmaan om van koers te verander.ONDERSTEUN #ONTNONSENS.
-
Ep. 161 - Munisipale rade verrassings & koalisie-politiek se toekoms
25/11/2021 Duración: 35minIn vandag se episode gesels Paul, Daniël en Ernst oor die interessante en onverwagse gebeure in verskeie van die land se munisipale rade asook hoe die toekoms van Suid-Afrikaanse koalisie-politiek dalk mag lyk.ONDERSTEUN #ONTNONSENS.
-
Ep. 160 - Beëindig die aandklokreël, partye deur EFF verveel
18/11/2021 Duración: 23minIn vandag se episode bespreek Ernst en Daniël AfriForum se beoogde saak teen die aandklok reël asook die verwerping van die EFF as koalisievennoot deur 'n verskeidenheid partye.ONDERSTEUN #ONTNONSENS.
-
Ep. 159 - Eskom probleme duur voort & partye soek soort
11/11/2021 Duración: 32minIn vandag se episode van Podlitiek kyk die span na die voort sloerende probleme by Eskom asook hoe koalisies in Suid-Afrika se munisipaliteite moontlik gaan vorm. Dit alles en soveel meer in hierdie episode.ONDERSTEUN #ONTNONSENS.
-
Ep. 158 - Suid-Afrikaanse munisipale verkiesing uitslae _ Analise
04/11/2021 Duración: 38minIn vandag se episode #ontnonsens die Podlitiek-span die munisipale verkiesing se uitslae (sover). ONDERSTEUN #ONTNONSENS.
-
Ep. 157 - Goeie munisipaliteite is skaars & ANC gyselaars_
21/10/2021 Duración: 30minIn vandag se episode bespreek Paul en Daniël News24 se verslag oor die toestand van ons land se munisipaliteite asook die ANC en MK gyselaar situasie van die afgelope week. Dit alles en soveel meer in die episode.ONDERSTEUN #ONTNONSENS.
-
Ep. 155 - Wanbesteding & verkiesingsontleding
07/10/2021 Duración: 36minIn vandag se episode #ontnonsens die Podlitiek-span die debakkel oor die DA se verkiesingsbemarking en bespreek ons 'n R15 miljoen sportfasiliteit in Queenstown.ONDERSTEUN #ONTNONSENS.
-
Ep. 154 - Beelde, beleide & beloftes
03/10/2021 Duración: 33minPaul en Daniël is vandag in die ateljee om hierdie week se grootste nuusgebeure te bespreek. In vandag se episode kyk die span na die debat oor Paul Kruger se standbeeld op Kerkplein, die taalstryd by UNISA asook die partye se verkiesingsmaniveste.ONDERSTEUN #ONTNONSENS.
-
Ep. 153 - Toerismefonds bloedneus & staatsverval gevrees
27/09/2021 Duración: 27minIn vandag se episode, Solidariteit en AfriForum se groot wen teen rassediskriminasie, die verval van SASSA en die SA Poskantoor en laastens die effek van COVID-19 op Suid-Afrikaners se vermoë om te reis. Dit alles en soveel meer word in vandag se episode #ontnonsens.ONDERSTEUN #ONTNONSENS.
-
Ep. 152 - Politieke moord, Cyril met Zuma vrylating akkoord, Merkel se laaste woord
16/09/2021 Duración: 31minDie span bespreek die week se nuutste nuusgebeure. Ons #ontnonsens die politieke moorde voor die plaaslike regeringsverkiesings, Ramaphosa wat Zuma se mediese parool en wat Angela Merkel kwyt raak.ONDERSTEUN #ONTNONSENS.
-
Ep. 151 - Zuma vry, Verkiesingskommissie gly & Guinee baklei
10/09/2021 Duración: 28minIn hierdie week se episode van Podlitiek bespreek die span Jacob Zuma wat mediese parool toegestaan is, die nuutste oor die 2021 Plaaslike Regeringsverkiesings en die burgeroorlog in Guinee.ONDERSTEUN #ONTNONSENS.
-
Ep. 150 Sjina-spioen in Parlement, ANC se wen-kanse geskend, staat forseer dalk om in te ent
03/09/2021 Duración: 32minPaul en Daniël #ontnonsens die week se propvol episode. Ons gesels oor Xiaomei Havard en die bewerings dat sy 'n Sjinese spioen is, die ANC se verkiesingsdebakel en die staat wat wil poog om Covid-19 inentings verpligtend te maak.ONDERSTEUN #ONTNONSENS.
-
Ep. 149 - Werkloosheid, Verkeisingstyd VSA uit Afghanistan uit
26/08/2021 Duración: 38minIn die week se episode bespreek die Podlitiek-span Suid-Afrika se nuwe rekord werkloosheidsyfer, die nuutste oor die 2021 plaaslike regeringsverkiesings asook wat nou vir Afghanistan.ONDERSTEUN #ONTNONSENS.
-
Ep. 148 - Cyril verbaas, privaatkrag oplaas, Afghanistan se nuwe baas
19/08/2021 Duración: 40minJou weeklikse #ontnonsens is terug. Hierdie week bespreek Paul, Ernst en Daniël Cyril se getuienis voor die Zondo-kommissie, die besluit om privaatkragopwekking toe te laat en die situasie in Afghanistan.ONDERSTEUN #ONTNONSENS.
-
Ep. 147 - Zuma opgeneem, Kabinet probleem & medalje wenners vervreem
13/08/2021 Duración: 27minPaul en Daniël pak die nuutste nuusgebeure van die afgelope week aan. Die twee aanbieders bespreek President Zuma wat in die tronk se siekeboeg lê, die onlangse Kabinet skommeling asook SASCOC wat nie Suid-Afrika se twee medalje-wenners bonusse kan betaal nie.ONDERSTEUN #ONTNONSENS.
-
Ep. 146 - Mkhize skandaal, onteiening dalk finaal & Vir Rassie lojaal_
05/08/2021 Duración: 36minIn vandag se episode bespreek die span die nuutste planne om Suid-Afrikaners se eiendomsreg te ontneem, Zweli Mkhize se al groeiende bedrog skandaal en Rassie Erasmus wat oproep maak.ONDERSTEUN #ONTNONSENS.
-
Ep. 145 - Rasklag, Olimpiese sportdrag en vertraagde stemdag
29/07/2021 Duración: 27minIn Podlitiek se nuutste episode bespreek die span die bohaai oor Suid-Afrika se Olimpiese spankleredrag, Solidariteit se klagte by die Verenigde Nasies en die Onafhanklike Verkiesingskommissie se uitstel van die plaaslike regeringverkiesings.ONDERSTEUN #ONTNONSENS.
-
Ep. 144 - Februarie verkiesing en die reaksie op plundering
22/07/2021 Duración: 31minErnst en Daniël bespreek oud-adjunkregter Moseneke se voorstel om die munisipale verkiesings na Februarie 2022 uit te stel asook die reaksie op die afgelope twee weke se wetteloosheid.ONDERSTEUN #ONTNONSENS.
-
Ep. 143 - En in die skaduwee brand Suid-Afrika
15/07/2021 Duración: 31minDaar is inderdaad niks nuuts onder die son nie. Vandag treur die Podlitiek span oor die toestand van ons land. "En in die skaduweeBrand Suid-Afrika"ONDERSTEUN #ONTNONSENS.