Sinopsis
Podlitiek is 'n weeklikse politieke podsending wat nuusgebeure en belangrike kwessies vanuit 'n klassieke liberale invalshoek benader, bedink en bespreek.
Episodios
-
Ep. 142 - Jacob Zuma op ys, Ernst Roets op reis, ANC gekys.
08/07/2021 Duración: 36minPodlitiek bespreek Jacob Zuma se pogings om die tjoekie vry te spring, Ernst Roets se besoek aan die VSA en die kommerwekkende verhouding tussen China en die ANC.ONDERSTEUN #ONTNONSENS.
-
Scriptura & Podlitiek - Gelowiges en 'n Politieke bewussyn
07/07/2021 Duración: 48minPodlitiek en Scriptura bied hierdie spesiale episode. Ons bespreek geloof, politiek en alles tussen in. Scriptura is ‘n groeiende biblioteek van Gereformeerde artikels en dokumente. ‘n Vertakking van Scriptura, is ons podsendings, genaamd “Radio Scriptura”.ONDERSTEUN #ONTNONSENS.
-
Ep. 141 - SA ingeperk, Zuma opgelsuit, sportsterre uitgesmyt
01/07/2021 Duración: 29minIn vandag se episode van Podlitiek #ontnonsens die span die ANC se planne om as "voog" van alle grond in Suid-Afrika se dien, oor die probleme rakende die plasing van mediese studente asook die DA se onlangs vuurwapen-vergadering.ONDERSTEUN #ONTNONSENS.
-
Ep. 140 - Gewere, geneeshere, en onteieningsvoëls van eenderse vere
24/06/2021 Duración: 40minIn vandag se episode van Podlitiek #ontnonsens die span die ANC se planne om as "voog" van alle grond in Suid-Afrika se dien, oor die probleme rakende die plasing van mediese studente asook die DA se onlangs vuurwapen-vergadering.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcsPodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotifyPodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiekOndersteun #ontnonsens. Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://tinyurl.com/koffiepodlitiekOndersteun ons op Patreon ► https://www.patreon.com/podlitiek
-
Ep. 139 - Ramaphosa luister Podlitiek
17/06/2021 Duración: 37minCyril luister Podlitiek. Nog nie genoeg nie, maar daar is vordering.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcsPodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotifyPodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiekOndersteun #ontnonsens. Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://tinyurl.com/koffiepodlitiekOndersteun ons op Patreon ► https://www.patreon.com/podlitiek
-
Ep. 138 - LPs kry swaar, Clover vlug gevaar & Mededingingskommissie maak ons klaar
10/06/2021 Duración: 29minPodlitiek bespreek met opregte meegevoel die finansiële verknorsing van lede van die parlement in Suid-Afrika, Clover wat hulle hele fabrieke moet skuif weens munisipale verval en Burger King wat "te wit" is vir die Mededingingskommissie. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcsPodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotifyPodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiekOndersteun #ontnonsens. Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://tinyurl.com/koffiepodlitiekOndersteun ons op Patreon ► https://www.patreon.com/podlitiek
-
Ep. 137 - Sonder werk, steeds ingeperk, Malema haat nog sterk
03/06/2021 Duración: 35minOns bespreek Suid-Afrika se rekord werkloosheidsyfers, met trots geborg deur die ANC, Julius Malema se kaskenades by die Pan-Afrika Parlement en ons vier 444 van die nasionale ramptoestand. Dit alles en meer in die episode.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcsPodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotifyPodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiekOndersteun #ontnonsens. Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://tinyurl.com/koffiepodlitiekOndersteun ons op Patreon ► https://www.patreon.com/podlitiek
-
Ep. 136 - Staat wil jou wapens kom haal & Mkhize tenderskandaal
27/05/2021 Duración: 32min"A man's rights rest in three boxes: the ballot box, the jury box, and the cartridge box."- Frederick DouglasIn die week se episode bespreek die span die regering se planne om Suid-Afrika te ontwapen en die bedrogskandaal oor Minister van Gesondheid Zweli Mkhize.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcsPodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotifyPodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiekOndersteun #ontnonsens. Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://tinyurl.com/koffiepodlitiekOndersteun ons op Patreon ► https://www.patreon.com/podlitiek
-
Ep. 135 - NGV malheid, Poskantoor skok-beleid & mededinging tot ander se spyt
20/05/2021 Duración: 39minHermann en Paul #ontnonsens die waansin van die NGV, die Poskantoor wat hulle treurigheid wil wegsteek en die Mededingingskommissie se stryd teen TakeAlot en Uber.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcsPodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotifyPodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiekOndersteun #ontnonsens. Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://tinyurl.com/koffiepodlitiekOndersteun ons op Patreon ► https://www.patreon.com/podlitiek
-
Ep. 134 - Ace sage, aanspreeklike amptenare, valse rassisme skade
12/05/2021 Duración: 34minJou weeklikse #ontnonsens is terug. Die span bespreek die onrus onder die ANC, amptenare se pligsversuim en wat gebeur met valse beskuldigings van rassime. Dit alles en soveel meer in die episode van Podlitiek.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcsPodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotify...Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiekOndersteun #ontnonsens. Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://tinyurl.com/koffiepodlitiekOndersteun ons op Patreon ► https://www.patreon.com/podlitiek
-
Agter die skerms - Oplossings vir Suid-Afrika
10/05/2021 Duración: 01h04minAgter die skerms is 'n splinternuwe reeks waar die Podlitiek vier-man-span groot idees #ontnonsens, politiek ontleed en agter die kap van verskeie filosofiese byle kom. In hierdie episode fokus die span op oplossings vir Suid-Afrika en hoekom daar 'n silwerrandjie om die rand van die Suid-Afrikaanse wolk is.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcsPodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotifyPodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiekOndersteun #ontnonsens. Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://tinyurl.com/koffiepodlitiekOndersteun ons op Patreon ► https://www.patreon.com/podlitiek
-
Ep. 133 - Modise-saak oor wreedheid faal, ANC-werkers nie betaal, borgtog in Mkhondo-moord verhaal
06/05/2021 Duración: 28minHermann en Daniël gesels oor Thandi Modise se strafsaak oor dieremishandeling, die ANC wat basies bankrot is en die gebeure in Piet Retief. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcsPodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/y6mfuc5fPodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiekOndersteun #ontnonsens. Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://www.buymeacoffee.com/podlitiekOndersteun ons op Patreon ► https://www.patreon.com/podlitiek
-
Ep. 132 - Toerismefonds gevries, almal vir Kubane vies, Zille-boek nuus
03/05/2021 Duración: 24minIn hierdie episode gesels Paul en Ernst oor drie warm nuusstoriesVir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcsPodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/y6mfuc5fPodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiekOndersteun #ontnonsens. Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://www.buymeacoffee.com/podlitiekOndersteun ons op Patreon ► https://www.patreon.com/podlitiek
-
Ep.131 - Joernaliste aangeval op Piet Retief, nóg Kubane ingevlieg, Toerismefonds grief
22/04/2021 Duración: 31minIn hierdie propvol episode gesels Paul en Ernst oor die aanval op 'n joernalis in Piet Retief, en die nuutste uit die regering se reeks rasmalligheid.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcsPodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/y6mfuc5fPodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiekOndersteun #ontnonsens. Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://www.buymeacoffee.com/podlitiekOndersteun ons op Patreon ► https://www.patreon.com/podlitiek
-
Ep. 130 - BEE raak rof, ANC-kaders teiken hof, Mkhize staak entstof
15/04/2021 Duración: 35minIn hierdie propvol episode gesels Hermann, Ernst en Daniël oor die Employment Equity Bill, die aanvalle op Suid-Afrika se howe en die land se sloerende entstof toediening.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcsPodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/y6mfuc5fPodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiekOndersteun #ontnonsens. Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://www.buymeacoffee.com/podlitiekOndersteun ons op Patreon ► https://www.patreon.com/podlitiek
-
Ep. 129 - Verkiesings moet gebeur, Ivermektien goedgekeur, petrolprys klim weer
08/04/2021 Duración: 40minIn vandag se episode gesels Ernst, Hermann en Daniël oor Cyril wat standpunt teen faksies binne die ANC neem, die regering se poging almal skuldig aan diskriminasie te maak en die ISIS bedreiging in Mozambiek.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcsPodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/y6mfuc5fPodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiekOndersteun #ontnonsens. Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://www.buymeacoffee.com/podlitiekOndersteun ons op Patreon ► https://www.patreon.com/podlitiek
-
Ep. 128 - ANC polemiek, meer werkplek politiek & ISIS in Mozambiek
01/04/2021 Duración: 22minIn vandag se episode gesels Ernst, Hermann en Daniël oor Cyril wat standpunt teen faksies binne die ANC neem, die regering se poging almal skuldig aan diskriminasie te maak en die ISIS bedreiging in Mozambiek.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcsPodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/y6mfuc5fPodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekOndersteun #ontnonsens. Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://www.buymeacoffee.com/podlitiekOndersteun ons op Patreon ► https://www.patreon.com/podlitiek
-
Ep. 127 - Cyril getuig, onteiening swyg, Engels groei ruig
25/03/2021 Duración: 33minPaul, Hermann en Daniël #ontnonsens die afgelope week se grootste nuusgebeure. Die span gesels oor President Ramaphosa wat voor die Zondo-kommissie gaan getuig oor kadre-ontplooiing, die foute met die openbare deelnameproses met onteiening sonder vergoeding, en die taaldebat op Stellenbosch Universiteit.Vandag se episode word met trots geborg deur Quaint Mettle Energy. Vir vinnige, betroubare en skoon brandstof skakel Freddie Honiball by 060 966 9194Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcsPodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/y6mfuc5fPodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekOndersteun #ontnonsens. Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://www.buymeacoffee.com/podlitiekOndersteun ons op Patreon ► https://www.patreon.com/podlitiek
-
Ep. 126 - Koningsdood, studente-nood, OB word dalk uitgestoot.
18/03/2021 Duración: 39minDie Podlitiek-span #ontnonsens die week se grootste nuus gebeure. Ons gesels oor die afsterwe van Goodwill Zwelithini, die betogings oor studentebefondsing en die ondersoek teen Openbare Beskermer Busisiwe Mkhwebane.Vandag se episode word met trots geborg deur Quaint Mettle Energy. Vir vinnige, betroubare en skoon brandstof skakel Freddie Honiball by 060 966 9194Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcsPodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/y6mfuc5fPodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekOndersteun #ontnonsens. Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://www.buymeacoffee.com/podlitiekOndersteun ons op Patreon ► https://www.patreon.com/podlitiek
-
Ep. 125 - Bewyse, bewerings en taalbeserings
11/03/2021 Duración: 37minIn vandag se episode bespreek ons Meghan en Harry se onderhoud met Oprah, die taal twis by die Stellenbosch Universiteit en die bewerings teen Eskom hoof Andre de Ruyter.Vandag se episode word met trots geborg deur Quaint Mettle Energy. Vir vinnige, betroubare en skoon brandstof skakel Freddie Honiball by 060 966 9194Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcsPodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/y6mfuc5fPodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekOndersteun #ontnonsens. Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://www.buymeacoffee.com/podlitiekOndersteun ons op Patreon ► https://www.patreon.com/podlitiek