Sinopsis
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid-Afrika. Dit fokus op die belangrikste sakenuus, menings en beleggingsinsigte. Andries van Zyl bied die program aan. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:30 en 19:00 op RSG (101 104fm) uitgesaai.
Episodios
-
Probleme by ferrochroomsmelters forseer Afrimat om antrasiet-bedrywighede af te skaal
07/10/2025 Duración: 04minAndries van Heerden, uitvoerende hoof van Afrimat, gesels oor hulle antrasiet-bedrywighede. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
SA verkoop die meeste motors in ’n dekade
07/10/2025 Duración: 09minDie motorbedryf beleef tans ’n besonder goeie paar maande. Ockert Janse van Rensburg, uitvoerende hoof van Motus, gesels oor motorverkope wat in September tot hul hoogste vlak in ’n dekade gestyg het. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Goud breek deur $4 000
07/10/2025 Duración: 04minMia Kriegler, direkteur van batebestuur by Kruger Internasionaal, bespreek die goudprys sowel as buitelandse beleggings. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 7 Oktober 2025
07/10/2025 Duración: 49minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Mediclinic het ’n groot rol gespeel om SA se private gesondheidsorgbedryf te ontwikkel
06/10/2025 Duración: 09minBraam Joubert, uitvoerende hoof van Mediclinic in Suider-Afrika, gesels oor die geskiedenis van Mediclinic. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Mag huiseienaarsverenigings Airbnb verbied?
06/10/2025 Duración: 08minAhmore Burger-Smidt, hoof van regulatoriese sake en direkteur van mededinging by Werksmans Prokureurs, gesels oor deeltitelontwikkelings wat Airbnb's kan verbied. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Discovery Green gaan vir 20 jaar groenenergie aan Glencore verskaf
06/10/2025 Duración: 05minAndre Nepgen, hoof van Discovery Green, en Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital, bespreek Discovery Green en Glencore se ooreenkoms. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Are the FIC's teeth sharp enough to combat corruption?
06/10/2025 Duración: 11min‘I think we are making very good progress’ – Advocate Pieter Smit, acting director of the Financial Intelligence Centre. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Nóg ’n week, nóg ’n hoogtepunt
06/10/2025 Duración: 06minTheo Vorster, medestigter van Galileo Capital, gesels oor die markte. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 06 Oktobber 2025
06/10/2025 Duración: 48minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Kenners antwoord luisteraarsvrae
03/10/2025 Duración: 21minCorné Welman en Jannie Louw, welvaartbeplanners by Portfolium, beantwoord vrae wat luisteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Dis hoe mens rykdom bepaal
03/10/2025 Duración: 07minJohann Rossouw, gesertifiseerde finansiële beplanner by Fiscal Private Kliënte Dienste, verduidelik hoe om welvaart te bepaal. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Is die einde van die goudlopie in sig?
03/10/2025 Duración: 09minWilhelm Hertzog, portefeuljebestuurder by Rozendal Vennote, gesels oor goudaandele. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Nog ‘n positiewe week vir die mark en die rand
03/10/2025 Duración: 07minOmri Thomas, direkteur by Abax Investments, gesels oor plaaslike aandele en die motormark in Suid-Afrika. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 03 Oktober 2025
03/10/2025 Duración: 50minTinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Tinus drink koffie met Dr. Robert van Eyden van Scope Markets
02/10/2025 Duración: 09minDr. Robert van Eyden, bestuurshoof van Scope Markets, gesels oor sy agtergrond en loopbaan, die bedryf waarin hy is, asook oor wat hy doen om te ontspan. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Artikel 10C kan jou aftreefondse ‘n hupstoot gee
02/10/2025 Duración: 07minElke Brink, direkteur by PSG Wealth R21, gesels oor hoe Artikel 10C aftreefondse gaan beïnvloed. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Port of Gauteng beloof vinniger vrag
02/10/2025 Duración: 08minFrancois Nortjé, ontwikkelaar van NT55, vertel meer oor die Port of Gauteng-projek. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Barloworld-ooreenkoms met Saoedi-investeerders word onvoorwaardelik
02/10/2025 Duración: 05minEkonoom Dr. Roelof Botha gesels oor die Barloworld-ooreenkoms met die Zahid-groep en verduidelik die betekenis van die transaksie. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Ombud sê hervorming is nodig om bedrog te keer
02/10/2025 Duración: 05minBelastingjoernalis Amanda Visser bespreek die konsepverslag van die kantoor van die Belasting-ombud, wat ernstige tekortkominge in SARS se opsporing van bedrog en reaksiemeganismes uitwys. Volg RSG Geldsake op Twitter