Toekomsvenster

  • Autor: Vários
  • Narrador: Vários
  • Editor: Podcast
  • Duración: 12:32:57
  • Mas informaciones

Informações:

Sinopsis

ToekomsVenster is daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVDs en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek www.toekomsvenster.co.za.

Episodios

  • ToekomsVenster | Waar is God teenwoordig?

    28/10/2024 Duración: 07min

    Ek vrees ons het twee stelle waardes, een vir Maandag tot Saterdag en een vir Sondag. Een vir die lewe, ons sê dit nie, maar lewe sonder God en een saam met Hom. Die Bybel sê, die aarde behoort aan die Here en die volheid daarvan.

  • ToekomsVenster | Niks is gewoon en vervelig

    28/10/2024 Duración: 05min

    Vra die Here moet jou geestelike oë oopmaak dat jy die wondere van sy genade kan raaksien.

  • ToekomsVenster | Ek is jammer, Here!

    28/10/2024 Duración: 04min

    Dalk maak ons heeltemal te min van skuld- en sondebelydenis?

  • ToekomsVenster | Oefen gereeld en doelgerig

    22/10/2024 Duración: 04min

    Kom oefen eerskomende Sondag en gedurende die week saam met my.

  • ToekomsVenster | Het ons ons harte verloor?

    22/10/2024 Duración: 05min

    In ʼn tyd soos hierdie bid en huil gelowiges oor die stukkende wêreld.

  • ToekomsVenster | Ek glo in ʼn goeie, genadige God

    22/10/2024 Duración: 06min

    Hy klop aan die deur. Maak oop vir Hom.

  • ToekomsVenster | Wie is die 'een' in jou omgewing?

    21/10/2024 Duración: 04min

    Wie is die een waarvan jy bewus is en wat jou belangstelling nou nodig het? Jy kan en kon die een gewees het. Jesus sou na jou gesoek het.

  • ToekomsVenster | Wat wil jy vanaand eet?

    21/10/2024 Duración: 04min

    Jesus in Matteus 25 identifiseer met elke mens in nood wanneer hy sê dat hy honger, naak, eensaam en siek was en dat mense indirek by hom verbygestap het. Hy prys ook die aan wat die nood raakgesien en onwetend Jesus bedien het.

  • ToekomsVenster | Oupas se lyntjies

    18/10/2024 Duración: 04min

    Ek soek steeds na ʼn metafoor wat kleinkinders beskryf.

  • ToekomsVenster | Troetel jou gisters

    18/10/2024 Duración: 03min

    Dis tyd vir nuwe en vernuwende denke, vir die jonger geslag om deur te kom.

página 8 de 8