Sinopsis
ToekomsVenster is daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVDs en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek www.toekomsvenster.co.za.
Episodios
-
ToekomsVenster | Om God se getuies te wees
06/06/2025 Duración: 07minWat is jou getuienis? Wat beteken Jesus in jou lewe, en hoe het jy vrede met God gevind?
-
ToekomsVenster | ʼn Hedendaagse klaaglied
06/06/2025 Duración: 05minDit kan tog nie so aangaan nie. Dit het tyd geword om te kla, by God te kla, en te pleit dat Hy in en deur sy kinders tussenbeide sal tree.
-
ToekomsVenster | Gaan enigiets verander?
06/06/2025 Duración: 04minDie vraag wat in my hart leef, is die volgende: Wat gaan nou verander, of gaan alles dieselfde bly?
-
ToekomsVenster | Moenie wag vir die Heilige Gees nie
06/06/2025 Duración: 05minDie Heilige Gees is reeds by en in jou. Moenie wag vir Hom nie; Hy wag vir jou om te gaan doen waarvoor Hy jou bekwaam.
-
ToekomsVenster | Is die Heilige Gees welkom in jou lewe?
06/06/2025 Duración: 04minHy het vir ons ʼn ander Voorspraak gestuur, maar wat doen ons ná Pinkster met daardie belofte?
-
ToekomsVenster | Die vrede wat Jesus gee
05/06/2025 Duración: 04minNiks gaan my vrede roof nie. Ek gaan my vrede nie prysgee nie. As ek my vrede verloor, is ek dwalend en van balans af. Jesus in my vergestalt vrede.
-
ToekomsVenster | Gewone mense maar buitengewone werke
05/06/2025 Duración: 03min“Groter werke sal julle doen,” het Jesus gesê. Hoe is dit moontlik, en waarom leef so min gelowiges in daardie werklikheid? Ontdek die verrassende krag van die Heilige Gees in gewone mense se lewens.
-
ToekomsVenster | Jesus is die wegbereider
04/06/2025 Duración: 04minHet jy God se uitnodiging al aanvaar?
-
ToekomsVenster | Tussen hemelvaart en wederkoms
03/06/2025 Duración: 03minTereg sou ʼn mens kon vra: “Jesus, waarmee gaan U intussen besig wees?”. Jesus beantwoord dit met die bekende woorde wat by menige siek- en sterfbed gebid en gelees is: “Ek gaan om vir julle plek voor te berei”.
-
ToekomsVenster | Troos vir tye van onsekerheid
02/06/2025 Duración: 03minDit neem tyd, maar as jy fyn luister, sal jy hoor: “Moenie bang wees nie, Ek is by jou.”
-
ToekomsVenster | Lewe as ʼn Christen van Maandag tot Sondag
30/05/2025 Duración: 03minDié is nie ʼn swaarkry-lewe nie; dit is ʼn lewe van vreugde, maar ʼn vreugde wat gepaardgaan met verantwoordelikheid, hier en nou.
-
ToekomsVenster | Ons verhouding met die lewende Here
29/05/2025 Duración: 05minLê ʼn bousteen met jou volgende reaksie, nie ʼn klip wat na ander geslinger word bloot omdat jy nie saamstem nie.
-
ToekomsVenster | Ek praat met die Here en Hy antwoord my
29/05/2025 Duración: 05minEk vra: “Hoe dan, Here? Kan U nie iets doen nie? Waarom gryp U nie in nie?”
-
ToekomsVenster | Die volgende tree is belangrik
26/05/2025 Duración: 04minOnthou, met God is alles moontlik, ook die uitdaging waarmee jy vandag gekonfronteer sal word.
-
ToekomsVenster | Die belangrikste Man ter wêreld
26/05/2025 Duración: 06minMoenie die geleentheid om met Hom te praat deur jou vingers laat glip nie.
-
ToekomsVenster | Wat vertel jou voorbeeld van God?
19/05/2025 Duración: 04minKyk sommer nou by die venster uit. Wat sien jy? Die hemel praat, getuig, vertel.
-
ToekomsVenster | Die spel van die lewe
19/05/2025 Duración: 06minVan wanneer verlustig ons, onsself in ander se leed?
-
ToekomsVenster | Wat is die waarheid?
19/05/2025 Duración: 07minWat is waar van ons land? Wat is ʼn perspektief? Miskien kan ons daaroor besin.
-
ToekomsVenster | Harte wat stadig leer klop soos Jesus s’n
19/05/2025 Duración: 06minGod het in Jesus ʼn merkwaardige werk kom doen, maar dikwels moet ons harte nog leer om daagliks daarvolgens te klop.
-
ToekomsVenster | Die betekenis van ʼn Naam
19/05/2025 Duración: 06min“Jy moet Hom Jesus noem, want dit is Hy wat sy volk van hulle sondes sal verlos.” Hierdie woorde is profeties en toekomsgerig.