Toekomsvenster

  • Autor: Vários
  • Narrador: Vários
  • Editor: Podcast
  • Duración: 12:32:57
  • Mas informaciones

Informações:

Sinopsis

ToekomsVenster is daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVDs en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek www.toekomsvenster.co.za.

Episodios

  • ToekomsVenster | Daar is geen ‘maar’ nie

    12/05/2025 Duración: 04min

    Iets kan reg of verkeerd wees, maar daar is geen “maar” nie.

  • ToekomsVenster | Wees die lig

    12/05/2025 Duración: 04min

    Is dit nie so dat die krag van die Heilige Gees die gewaande krag van die duiwel heeltemal oorskadu nie?

  • ToekomsVenster | Oordink jy alles?

    12/05/2025 Duración: 04min

    Uiteraard wil die bose nie hê dat jy daarmee moet besig raak nie, want hy beroof jou van die vervulling van sondevergifnis en ʼn nuwe lewe.

  • ToekomsVenster | Jy kan nie stilbly as kinders seerkry nie

    12/05/2025 Duración: 05min

    Kan ek sê ‘dit raak my nie’? Uiteraard, nee!

  • ToekomsVenster | Leef in vrede met almal

    12/05/2025 Duración: 05min

    My gebed is dat ons werk sal maak van die verhoudinge waarby ons betrokke is.  

  • ToekomsVenster | Wat is die waarheid?

    08/05/2025 Duración: 06min

    Kyk dan weer na ons Skrifgedeelte: “Pas op dat niemand julle van hierdie waarheid af wegneem en wegvoer nie”.

  • ToekomsVenster | Die Here jou God, Hy is God

    08/05/2025 Duración: 04min

    Mag hierdie waarheid jou vandag aangryp en stewig vashou, ongeag jou konteks en omstandighede.

  • ToekomsVenster | Hy is op die troon en in beheer

    07/05/2025 Duración: 04min

    Miskien is jou lewe deurmekaar, maar die lied sê: “Ek sien in my gees die glorie en die almag van die Here.”

  • ToekomsVenster | Mag julle Sy liefde ken

    06/05/2025 Duración: 05min

    Mag jy vandag hierdie heerlike ervaring hê dat God in Christus Jesus sommer baie, baie naby is, en mag Hy jou oorweldig met sy liefde.

  • ToekomsVenster | God se hoop faal nooit

    05/05/2025 Duración: 04min

    Ek kan daarvan getuig, baie gelowiges, miljoene dwarsdeur die eeue, kan daarvan getuig: jy is nie alleen nie.

  • ToekomsVenster | God is altyd betroubaar, altyd goed

    28/04/2025 Duración: 03min

    Hou moed, môre lag jy weer. Psalms 30 herinner ons dat pyn tydelik is, maar God se goedheid duur vir altyd.

  • ToekomsVenster | Wanneer stilte ook praat

    28/04/2025 Duración: 04min

    In ʼn wêreld vol geraas, soek God na stemme met sout en sin. Wat het jy laaste op sosiale media gesê? Was dit soet of bitter?

  • ToekomsVenster | Elkeen sterf, maar net Een het opgestaan

    28/04/2025 Duración: 06min

    Almal het hul sterfdag, selfs dié met mag en roem. Net diegene in Christus het hoop wat nie vergaan nie. Hierdie oordenking herinner ons aan daardie werklikheid.

  • ToekomsVenster | Godsdiens en wêreldleiers, wie luister na wie?

    28/04/2025 Duración: 04min

    In ʼn wêreld wat gereeld dieper betekenis soek, word ons geroep om Jesus sigbaar te maak – deur ons lewe, ons woorde en ons diensbaarheid.

  • ToekomsVenster | ʼn Gebed vir eenheid

    28/04/2025 Duración: 03min

    Laat ons bid vir eenheid – nie omdat ons dieselfde is nie, maar omdat Hy ons een maak.

  • ToekomsVenster | Wie is hierdie Man?

    25/04/2025 Duración: 04min

    Is Hy jou Koning, Raadsman, Saligmaker, Verlosser, Here en Heiland?

  • ToekomsVenster | Wonder van genade en oorvloed

    24/04/2025 Duración: 07min

    Dis vanoggend met die lees van dié teks dat die woorde, “soveel as wat elkeen wou hê”, my opval.

  • ToekomsVenster | Baken van Lig in duister tye

    23/04/2025 Duración: 04min

    Daar is ʼn teken dat hoop altyd triomfeer, te midde van die desperaatheid in ons leefwêreld tans.

  • ToekomsVenster | Waar dankbaarheid en genade leef

    22/04/2025 Duración: 05min

    Ons het gewoond geraak aan gemak. Ons doen min moeite. Jesus moet sommer aflewer binne 60 minute of minder. Ons wil nie wag nie. Ek het sommer baie om oor te dink wanneer ek wegry.

  • ToekomsVenster | Maak tyd om dankie te sê

    21/04/2025 Duración: 05min

    Gaan jy vandag iewers tot stilstand kom en die mooi rondom jou raaksien, waardeer en die Here daarvoor dank?

página 2 de 8