Rsg Geldsake Met Moneyweb

  • Autor: Vários
  • Narrador: Vários
  • Editor: Podcast
  • Duración: 40:22:00
  • Mas informaciones

Informações:

Sinopsis

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid-Afrika. Dit fokus op die belangrikste sakenuus, menings en beleggingsinsigte. Andries van Zyl bied die program aan. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:30 en 19:00 op RSG (101 104fm) uitgesaai.

Episodios

  • Hoe raak die onlangse veranderings aan die GEPF-aannames lede se sakke?

    20/10/2025 Duración: 09min

    Jaco van Tonder – direkteur: adviseursdienste, Ninety One Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Die president erken die onteieningswet is ongrondwetlik

    20/10/2025 Duración: 07min

    Kallie Kriel – uitvoerende hoof, AfriForum Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Die regering se baie ambisieuse kragplan

    20/10/2025 Duración: 09min

    Chris Yelland – onafhanklike energie-ontleder en besturende direkteur, EE Business Intelligence Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Markoorsig

    20/10/2025 Duración: 13min

    Theo Vorster – medestigter, Galileo Capital Volg RSG Geldsake op Twitter

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 20 Oktober 2025

    20/10/2025 Duración: 49min

    Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Kenners antwoord luisteraarsvrae

    17/10/2025 Duración: 20min

    Andries Nel, direkteur van welvaartbestuur en adviesdienste, en Mia Kriegler, direkteur van batebestuur by Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Hoe hou ons ons huis?

    17/10/2025 Duración: 08min

    Gerbrand Gildenhuys, besturende direkteur van Cilliers & Gildenhuys Prokureurs, beantwoord ’n luisteraarsvraag oor die hantering van regskwessies rondom ’n gesinshuis wanneer daar geen testament is nie. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Growthpoint gooi sy gewig agter die Wynland-lughawe

    17/10/2025 Duración: 06min

    Werner van Antwerpen, hoof van korporatiewe advies by Growthpoint, gesels oor hulle belegging in die beplande Kaapse Wynland-lughawe. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Markte sak terug na ‘n week van sterk groei

    17/10/2025 Duración: 05min

    Mia Kriegler, direkteur van batebestuur by Kruger Internasionaal, gesels oor die markte. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 17 Oktober 2025

    17/10/2025 Duración: 47min

    Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Tinus drink koffie met Christo de Witt van Luno Suid-Afrika

    16/10/2025 Duración: 09min

    Christo de Wit, hoof van Luno Suid-Afrika, gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die bedryf waarin hy is, en wat hy doen om te ontspan. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • West Pack se winkels is nou konsessies

    16/10/2025 Duración: 05min

    Rozelle Pieterse, konsessieprojekbestuurder by West Pack Lifestyle, gesels oor hul konsessiestrategie. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • PSG wys sy syfers tot Augustus 2025

    16/10/2025 Duración: 06min

    Francois Gouws, bestuurshoof van PSG Finansiële Dienste, bespreek die groep se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Die padongelukkeondersoek krap nuwe wonde oop in die Parlement

    16/10/2025 Duración: 05min

    Pieter de Bruyn, voorsitter van die Vereniging vir die Beskerming van Padongelukslagoffers (APRAV), gesels oor die parlementêre ondersoek na die Padongelukkefonds. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Sanral soek nog steeds die e-tol-skuld

    16/10/2025 Duración: 07min

    Stefanie Fick, uitvoerende direkteur van OUTA, gesels oor SANRAL wat steeds die GFIP-e-tolskuld van motoriste wil invorder. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Aandele hou aan met klim

    16/10/2025 Duración: 08min

    Drikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft Investment Partners, gesels oor edelmetale en die prestasie van goudmynmaatskappye. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 16 Oktober 2025

    16/10/2025 Duración: 49min

    Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Het ander kriptogeldeenhede Bitcoin se goeie lopie nagevolg?

    15/10/2025 Duración: 08min

    Carel van Wyk, stigter van MoneyBadger, gesels oor die beste presterende kriptogeldeenhede. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • SA se informele ekonomie is besig om te pomp

    15/10/2025 Duración: 08min

    Dr. Steve Minnaar van Abax Investments en Ryk van Niekerk gesels oor Standard Bank se Inaugural Informal Economy Report. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Só kies jy ’n mediese fonds

    15/10/2025 Duración: 08min

    Tobie du Preez, uitvoerende hoof van Agile Alternative Business Solutions by Bonitas, verduidelik hoe om ’n mediese fonds te kies. Volg RSG Geldsake op Twitter

página 5 de 8