Sinopsis
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid-Afrika. Dit fokus op die belangrikste sakenuus, menings en beleggingsinsigte. Andries van Zyl bied die program aan. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:30 en 19:00 op RSG (101 104fm) uitgesaai.
Episodios
-
Twee Springbokke span saam binne Fidelity
15/10/2025 Duración: 10minWahl Bartmann, uitvoerende hoof van Fidelity Services Group, bespreek Fidelity se meerderheidsbelang in SSG Holdings en sy visie vir die groei van Fidelity. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die JSE-partytjie duur voort
15/10/2025 Duración: 08minDr. Steve Minnaar, portefeuljebestuurder by Abax Investments, bespreek die plaaslike beurs se prestasie, Karooooo se aandeelprys en LVMH se finansiële resultate se impak op sy aandeelprys. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 15 Oktober 2025
15/10/2025 Duración: 50minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
SA sitrusuitvoere slaan nie nuwe rekord
14/10/2025 Duración: 07minGerrit van der Merwe – voorsitter, Sitrusprodusentevereniging, CGA Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Moenie skrik om te belê as die mark spring nie
14/10/2025 Duración: 09minJac de Wet – welvaartbestuurder, PSG Wealth Somerset-Wes Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Shein en Temu maak die lewe vir plaaslike kleinhandelaars moeilik
14/10/2025 Duración: 10minHannes van den Bergh – medehoof: Suid-Afrikaanse aandele, NinetyOne Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Dis Lucky Montana vs die Ontvanger…
14/10/2025 Duración: 10minCharles de Wet – uitvoerende bestuurder, ENSafrica Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Markoorsig: Markte beweeg in “vrees”-terrein
14/10/2025 Duración: 08minChantal Marx – hoof van beleggingsnavorsing, FNB Wealth and Investments Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 14 Oktober 2025
14/10/2025 Duración: 47minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Kan spieëls in die ruimte sonlig na sonplase reflekteer?
13/10/2025 Duración: 03minPieter Geldenhuys – toekomskundige en direkteur Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Klein besighede en makelaars in die trustekonomie
13/10/2025 Duración: 05minSchaun Van Den Berg – uitvoerende hoof: alternatiewe kanaaloplossings Old Mutual Insure Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Calgro M3 se Bankenveld-ontwikkeling begin rigting kry
13/10/2025 Duración: 07minBen Pierre Malherbe – uitvoerende hoof, Calgro M3 Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Boxer boks bo sy gewig
13/10/2025 Duración: 12minMarek Masojada – uitvoerende hoof, Boxer Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Markoorsig: Markte spring terug ná Trump-terugkrabbel
13/10/2025 Duración: 12minTheo Vorster – medestigter, Galileo Capital Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 13 Oktober 2025
13/10/2025 Duración: 47minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Kenners antwoord luisteraarsvrae
10/10/2025 Duración: 22minNico Matthee, welvaartbeplanner by Portfolium, en Elke Brink, direkteur by PSG Wealth R21, beantwoord luisteraarsvrae. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Slaap is baie waardevoller as wat jy besef
10/10/2025 Duración: 08minEmile Stipp, hoofaktuaris van Discovery Health, gesels oor slaapdata. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die beurs verloor nóg 'n notering
10/10/2025 Duración: 12minElke Brink, direkteur by PSG Wealth R21, gesels oor die kommoditeite, Pick n Pay se aandeelprys, en Adcock Ingram se notering wat tot ’n einde kom. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 10 Oktober 2025
10/10/2025 Duración: 49minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Is dít die beste werk in die wêreld?
09/10/2025 Duración: 09minWallies Uys, hoof van Spiritus by Heineken Beverages, gesels oor sy agtergrond en loopbaan, die bedryf waarin hy werk, en hoe hy ontspan in sy vrye tyd. Volg RSG Geldsake op Twitter