Toekomsvenster

  • Autor: Vários
  • Narrador: Vários
  • Editor: Podcast
  • Duración: 11:46:16
  • Mas informaciones

Informações:

Sinopsis

ToekomsVenster is daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVDs en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek www.toekomsvenster.co.za.

Episodios

  • ToekomsVenster | Om oor die pad vorentoe te besluit

    17/02/2025 Duración: 04min

    “Ek en my huis” sê Josua, ons het die saak vir onsself uitgemaak en ons stap saam met God en Hy stap die pad saam met ons. Julle kan self besluit.

  • ToekomsVenster | ʼn Reis saam met God

    17/02/2025 Duración: 05min

    Josua dek die tafel vir die verbondshernuwingsgebeure. Immers, wie wil nie met so ʼn God die pad stap nie.

  • ToekomsVenster | Geen tree sonder die Here

    17/02/2025 Duración: 05min

    Daar is twee werkswyse: “Ek of ons sal self regkom” of “sonder die Here, nie ʼn tree vorentoe nie”. Watter een gaan jy vandag kies?

  • ToekomsVenster | Vir Hom is niks onmoontlik

    17/02/2025 Duración: 04min

    Skep moed, die Here is by jou.

  • ToekomsVenster | Wees sterk, wees vasberade

    17/02/2025 Duración: 05min

    Wat meer het ons nodig? Die opdrag kom van God en die toerusting kom van sy Gees. Wees bemoedig. By die Here is alles moontlik.

  • ToekomsVenster | Om jou Christenskap te leef in praktyk, elke dag

    10/02/2025 Duración: 06min

    Die gedeelte in Romeine is nie maklik nie. Dit vra alles van ons. Dit kan egter van ons gevra word omdat die een wat dit van ons vra, sy alles gegee het.

  • ToekomsVenster | Lewe jy vir Hom?

    10/02/2025 Duración: 06min

    Ek dink aan oorgee aan die Here as ʼn tuiskoms. Ek is uiteindelik waar ek hoort.

  • ToekomsVenster | Nou is jy ʼn nuwe mens

    10/02/2025 Duración: 04min

    Christusmense is nuwe mense, maar iewers verstaan ons dit nog nie.

  • ToekomsVenster | Die grootste prys is reeds betaal

    10/02/2025 Duración: 05min

    Jesus het gebloei sodat ons nie hoef te bloei nie. Die prys is betaal. Die rekening is vereffen.

  • ToekomsVenster | Gee jouself soos God Christus gegee het

    10/02/2025 Duración: 05min

    Dit is wat die Bybel lewe en oorvloed noem.

  • ToekomsVenster | God se kerk praat en klink anders

    07/02/2025 Duración: 05min

    Mag ek afsluit en vra dat ons vir ons leiers sal bid. Die wêreld het ʼn uitdagende en baie gevaarlike plek geword. Ons het leiers nodig wat hul voet kan neersit en sê, nie verder nie.

  • ToekomsVenster | Tekens van die Koninkryk

    06/02/2025 Duración: 05min

    Daar heers ongekende vrede en liefde word op allerlei wyses betoon. Diensbaarheid is een van die merktekens daarvan en die nederigheid onder sy burgers is tasbaar.

  • ToekomsVenster | Kinders van die Here staan voor ʼn keuse

    03/02/2025 Duración: 07min

    Kinders van die Here staan toenemend voor ʼn keuse: Gehoorsaamheid aan die wil van God, of kompromie tref met die wêreld.

  • ToekomsVenster | Onderskei die profetiese stem

    03/02/2025 Duración: 06min

    Christene is priesters, profete en konings. Konings heers met die gesag wat God gee, hulle dien met die liefde wat Hy in hul harte uitstort en hulle verwoord die wil van God met nederige beslistheid.

  • ToekomsVenster | Die groen, geel en rooi ligte in die Bybel

    03/02/2025 Duración: 06min

    Ons gesels oor die rooi, geel en groen ligte in die Bybel. Ek dink God se kleur is groen. Ja, en tog beleef baie God as meer verteenwoordigend van rooi.

  • ToekomsVenster | ʼn Bietjie struktuur help baie met gebed

    30/01/2025 Duración: 07min

    Gebed soos ons dit in die Ons Vader leer ken, het rofweg drie gedeeltes.

  • ToekomsVenster | Gebed wat intelligent en afhanklik is

    30/01/2025 Duración: 06min

    Het jy al so gebid? Dis rou, eerlike en seer. Die Psalmdigter getuig daarvan dat die Here ʼn stukkende hart nie minag nie.

  • ToekomsVenster | God wil by jou kuier

    27/01/2025 Duración: 06min

    Gebed is gewoonweg praat met God oor wat in jou lewe aan die gang is. Kan ek dit herhaal? Gebed is gewoonweg praat met God oor wat in jou lewe aan die gang is.

  • ToekomsVenster | Ons sukkel om te bid

    27/01/2025 Duración: 04min

    So baie mense beleef ʼn verlammende ongemak wanneer dit by openbare gebede kom. Selfs gebed in die veilige ruimte van ʼn mens se eie huis, is dikwels moeilik.

  • ToekomsVenster | Stylvol soos Jesus

    27/01/2025 Duración: 05min

    Ons moet vir leiers bid, ook ons eie in Suid-Afrika, maar nie vergeet dat hul invloed van korte duur is. Daarom moet alle ware leiers buig onder die gesag van die Een leier wat bo alles en almal uitstaan. Jesus, ons Koning en Heiland.

página 1 de 8